top of page

Emosie Flitskaarte

R 29,00Price

Drukbare emosieflitskaarte (21 kaarte) wat by Klein Hasies, Groot Gevoelens aansluit. Hierdie kaarte help kinders om verskillende gevoelens te herken, te benoem en daaroor te praat met behulp van sagte, kindervriendelike prente. Slegs as drukbare weergawe beskikbaar. Geen gedrukte weergawe is tans beskikbaar nie.

    No Reviews YetShare your thoughts. Be the first to leave a review.
    bottom of page