top of page

Kalmerende Hulpmiddel Flitskaarte

R 29,00Price

Drukbare flitskaarte met 16 kalmeringshulpmiddels wat by Klein Hasies, Groot Gevoelens aansluit. Hierdie kaarte gee kinders eenvoudige hanteringshulpmiddels wat hulle tydens rustige oomblikke kan oefen en tydens oomblikke van groot gevoelens kan onthou. Slegs as drukbare weergawe beskikbaar. Geen gedrukte weergawe is tans beskikbaar nie.

    No Reviews YetShare your thoughts. Be the first to leave a review.
    bottom of page