Werkboek 1 - Eerste Groot Gevoelens
R 199,00Price
’n Gedrukte werkboek in A4-formaat wat by Klein Hasies, Groot Gevoelens aansluit. Ontwerp vir kinders van 18 maande tot 3 jaar, met sagte, eenvoudige aktiwiteite wat vroeë emosionele ontwikkeling op ’n praktiese manier ondersteun.
No Reviews YetShare your thoughts.
Be the first to leave a review.
