top of page

Werkboek 1 - Eerste Groot Gevoelens

R 79,00Price

’n Drukbare werkboek wat by Klein Hasies, Groot Gevoelens aansluit. Geskep vir kinders van 18 maande tot 3 jaar, met eenvoudige, sagte aktiwiteite wat vroeë emosionele ontwikkeling ondersteun. Hierdie produk mag tuis vir persoonlike gebruik uitgedruk word.

    No Reviews YetShare your thoughts. Be the first to leave a review.
    bottom of page