top of page

Werkboek 2 - Alledaagse Groeiende Gevoelens

R 199,00Price
Quantity

’n Gedrukte werkboek in A4-formaat wat by Klein Hasies, Groot Gevoelens aansluit. Geskep vir kinders van 3 tot 4 jaar, met sagte aktiwiteite oor frustrasie, vrees, verrassing, lawwe pret en verwarring, asook eenvoudige keuses wat hulle help om moeilike gevoelens op ’n praktiese manier te hanteer.

    No Reviews YetShare your thoughts. Be the first to leave a review.
    bottom of page